Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy, Esra, volgens die wysheid van jou God wat jy besit, stel owerhede en regters aan om vir die hele volk wat wes van die Eufraat is, reg te spreek, almal wat die wette van jou God ken; en wie dit nie ken nie, moet julle dit leer.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:25 in konteks