Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die afskrif van die brief wat koning Artasásta gegee het aan Esra, die priester-skrifgeleerde, wat skrifgeleerd was in die woorde van die gebooie en insettinge van die Here oor Israel:

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:11 in konteks