Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het ook die fees van die ongesuurde brode met blydskap sewe dae lank gehou; want die Here het hulle verbly en die hart van die koning van Assirië na hulle omgewend, om hul hande te versterk in die werk aan die huis van God, die God van Israel.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:22 in konteks