Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die oog van hulle God was oor die oudstes van die Jode, sodat hulle hul nie verhinder het nie, totdat die berig voor Daríus sou kom, en dan daaroor ’n brief teruggebring sou word.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:5 in konteks