Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in die dae van Artasásta het Bislam, Mítredat, Tábeël en sy ander partygenote aan Artasásta, die koning van Persië, geskrywe; en die skrif van die brief was Aramees geskrywe en in Aramees vertaal.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:7 in konteks