Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Net toe die afskrif van die brief van Artasásta, die koning, aan Rehum en Simsai, die skrywer, en hulle partygenote voorgelees is, het hulle haastig na Jerusalem, na die Jode gegaan en hulle met geweld en mag laat ophou.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:23 in konteks