Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 3:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jésua, die seun van Jósadak, met sy broers, die priesters, en Serubbábel, die seun van Seáltiël, met sy broers, het klaargemaak en die altaar van die God van Israel gebou om daar brandoffers op te offer soos geskrywe staan in die wet van Moses, die man van God.

Lees volledige hoofstuk Esra 3

Kyk Esra 3:2 in konteks