Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 3:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die volk kon die geluid van blye gejuig nie onderskei van die geluid van gehuil van die volk nie, want die volk het gejuig met groot gejuig, sodat die geluid tot ver weg gehoor is.

Lees volledige hoofstuk Esra 3

Kyk Esra 3:13 in konteks