Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 3:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die bouers dan die fondament van die tempel van die Here lê, het hulle die priesters in ampsgewaad met trompette, en die Leviete, die seuns van Asaf, met simbale opgestel om die Here te loof volgens die instelling van Dawid, die koning van Israel.

Lees volledige hoofstuk Esra 3

Kyk Esra 3:10 in konteks