Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:38-40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

38. die kinders van Pasgur, duisend-tweehonderd-sewen-en-veertig;

39. die kinders van Harim, duisend-en-sewentien.

40. Die Leviete: die kinders van Jésua en Kádmiël, van die kinders van Hodáwja, vier-en-sewentig.

Lees volledige hoofstuk Esra 2