Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:26-30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. die kinders van Rama en Geba, seshonderd-een-en-twintig;

27. die manne van Migmas, honderd-twee-en-twintig;

28. die manne van Bet-el en Ai, tweehonderd-drie-en-twintig;

29. die kinders van Nebo, twee-en-vyftig;

30. die kinders van Magbis, honderd-ses-en-vyftig;

Lees volledige hoofstuk Esra 2