Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:19-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

19. die kinders van Hasum, tweehonderd-drie-en-twintig;

20. die kinders van Gibbar, vyf-en-negentig;

21. die kinders van Betlehem, honderd-drie-en-twintig;

22. die manne van Netófa, ses-en-vyftig;

23. die manne van Ánatot, honderd-agt-en-twintig;

Lees volledige hoofstuk Esra 2