17. die kinders van Bésai, driehonderd-drie-en-twintig;
18. die kinders van Jora, honderd-en-twaalf;
19. die kinders van Hasum, tweehonderd-drie-en-twintig;
20. die kinders van Gibbar, vyf-en-negentig;
21. die kinders van Betlehem, honderd-drie-en-twintig;
22. die manne van Netófa, ses-en-vyftig;
23. die manne van Ánatot, honderd-agt-en-twintig;
24. die kinders van Asmáwet, twee-en-veertig;
25. die kinders van Kirjat-Arim, Kefíra en Béërot, sewehonderd-drie-en-veertig;
26. die kinders van Rama en Geba, seshonderd-een-en-twintig;
27. die manne van Migmas, honderd-twee-en-twintig;
28. die manne van Bet-el en Ai, tweehonderd-drie-en-twintig;
29. die kinders van Nebo, twee-en-vyftig;
30. die kinders van Magbis, honderd-ses-en-vyftig;
31. die kinders van die ander Elam, duisend-tweehonderd-vier-en-vyftig;