Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:13-19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. die kinders van Adoníkam, seshonderd-ses-en-sestig;

14. die kinders van Bigwai, tweeduisend-ses-en-vyftig;

15. die kinders van Adin, vierhonderd-vier-en-vyftig;

16. die kinders van Ater, van Hiskía, agt-en-negentig;

17. die kinders van Bésai, driehonderd-drie-en-twintig;

18. die kinders van Jora, honderd-en-twaalf;

19. die kinders van Hasum, tweehonderd-drie-en-twintig;

Lees volledige hoofstuk Esra 2