Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:11-15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

11. die kinders van Bébai, seshonderd-drie-en-twintig;

12. die kinders van Asgad, duisend-tweehonderd-twee-en-twintig;

13. die kinders van Adoníkam, seshonderd-ses-en-sestig;

14. die kinders van Bigwai, tweeduisend-ses-en-vyftig;

15. die kinders van Adin, vierhonderd-vier-en-vyftig;

Lees volledige hoofstuk Esra 2