Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:39-44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

39. en Selémja en Natan en Adája,

40. Magnádbai, Sásai, Sarai,

41. Asáreël en Selémja, Semárja,

42. Sallum, Amárja, Josef;

43. van die seuns van Nebo: Jeï-el, Mattítja, Sabad, Sebína, Jáddai en Joël, Benája.

44. Hulle almal het vreemde vroue getrou, en daaronder was vroue wat kinders voortgebring het.

Lees volledige hoofstuk Esra 10