Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Segánja, die seun van Jéhiël, van die seuns van Elam, begin spreek en aan Esra gesê: Ons het ontrou gehandel teen onse God, dat ons vreemde vroue uit die volke van die land getrou het; maar tog is daar nog hoop vir Israel in hierdie saak.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:2 in konteks