Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 1:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En enigeen wat oorgebly het, in enige plek waar hy as vreemdeling vertoef — hom moet die manne van sy woonplek ondersteun met silwer en goud en met goed en vee, en met die vrywillige gawes vir die huis van die God wat in Jerusalem is.

Lees volledige hoofstuk Esra 1

Kyk Esra 1:4 in konteks