Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 9:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Hy vir my: Die ongeregtigheid van die huis van Israel en van Juda is buitengewoon groot, en die land is vol bloedskuld, en die stad is vol regsverbreking; want hulle sê: Die Here het die land verlaat, en die Here sien nie.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 9

Kyk Eségiël 9:9 in konteks