Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 9:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

slaan dood grysaards, jongmanne en jongedogters en kinders en vroue tot vernietiging toe; maar raak aan niemand op wie die teken is nie, en begin by my heiligdom. En hulle het begin by die manne, die oudstes, wat voor die huis was.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 9

Kyk Eségiël 9:6 in konteks