Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 9:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, ses manne kom met die pad van die Boonste Poort wat na die noorde toe lê, en elkeen met sy wapen in sy hand om mee te verbrysel; en onder hulle een man wat met linne bekleed was, met ’n skrywer se inkpot aan sy heupe; en hulle het gekom en vlak by die koperaltaar gaan staan.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 9

Kyk Eségiël 9:2 in konteks