Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 8:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê vir my: Mensekind, sien jy wat hulle doen, die groot gruwels wat die huis van Israel hier aanrig, dat Ek ver van my heiligdom af moet weggaan? Maar jy sal nog ander groot gruwels sien.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 8

Kyk Eségiël 8:6 in konteks