Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 8:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe steek Hy iets uit wat die vorm van ’n hand het, en vat my aan die kuifhare van my hoof; en die Gees het my opgehef tussen die aarde en die hemel en my in gesigte van God na Jerusalem gebring, by die ingang van die binneste poort wat na die noorde toe kyk, waar die plek was van die afgodsbeeld van ywer wat ywer verwek.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 8

Kyk Eségiël 8:3 in konteks