Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 8:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê vir my: Het jy dit gesien, mensekind? Is dit dan vir die huis van Juda te gering om die gruwels te doen wat hulle hier bedrywe, dat hulle die land met geweld gevul en My nog meer geterg het? En kyk hoe hulle die druiwetak by hulle neus hou!

Lees volledige hoofstuk Eségiël 8

Kyk Eségiël 8:17 in konteks