Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 6:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal die wat uit julle ontvlug het, aan My dink onder die nasies waarheen hulle as gevangenes weggevoer is, as Ek hulle ontugtige hart wat van My afgewyk het, en hulle oë wat agter hulle drekgode aan hoereer, verbreek het; en hulle sal vir hulself walglik wees weens die slegte dinge wat hulle gedoen het volgens al hulle gruwels.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 6

Kyk Eségiël 6:9 in konteks