Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 6:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In al julle woonplekke sal die stede verwoes en die hoogtes ’n wildernis word, sodat julle altare woes en eensaam sal wees, en julle drekgode verbreek sal word en verdwyn, en julle sonpilare omgekap en julle werke vernietig sal word.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 6

Kyk Eségiël 6:6 in konteks