Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 6:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal my hand teen hulle uitstrek en sal die land ’n wildernis maak en ’n woesteny, van die Woestyn af tot by Ribla in al hulle woonplekke. En hulle sal weet dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 6

Kyk Eségiël 6:14 in konteks