Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 5:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n derde deel moet jy binne-in die stad met vuur verbrand as die dae van die beleëring verby is; dan moet jy ’n derde deel neem en met die swaard stukkend kap rondom die stad, en ’n derde deel moet jy in die wind strooi; en Ek sal ’n swaard agter hulle uittrek.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 5

Kyk Eségiël 5:2 in konteks