Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 48:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En naas die gebied van Juda, van die oostekant af tot by die westekant, moet die offergawe wees wat julle moet afgee: vyf-en-twintigduisend el breed en net so lank as een van die dele, van die oostekant af tot by die westekant; en die heiligdom moet in die middel daarvan wees.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 48

Kyk Eségiël 48:8 in konteks