Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 48:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan hulle, aan die priesters, moet die heilige offergawe toebehoort: teen die noorde ’n lengte van vyf-en-twintigduisend el en teen die weste ’n breedte van tienduisend en teen die ooste ’n breedte van tienduisend en teen die suide ’n lengte van vyf-en-twintigduisend; en die heiligdom van die Here moet in die middel daarvan wees.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 48

Kyk Eségiël 48:10 in konteks