Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 48:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN dit is die name van die stamme. Aan die noordekant langs die weg van Hetlon na die ingang van Hamat en Hasar-Enan aan die grens van Damaskus, na die noorde toe langs Hamat — hy moet die ooste- en die westekant hê — Dan een deel.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 48

Kyk Eségiël 48:1 in konteks