Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 47:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle moet dit as erfenis laat toeval aan julle en aan die vreemdelinge wat onder julle vertoef, wat kinders onder julle verwek het; en hulle sal vir julle wees soos ’n kind van die land onder die kinders van Israel; saam met julle moet hulle ’n erfdeel ontvang onder die stamme van Israel.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 47

Kyk Eségiël 47:22 in konteks