Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 47:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En by die stroom sal aan altwee kante allerhande bome groei om van te eet, waarvan die blare nie sal verdor en die vrugte nie sal opraak nie; elke maand sal hulle nuwe vrugte dra; want die waters waar hulle aan staan — uit die heiligdom stroom hulle; en hulle vrugte sal wees om te eet en hulle blare om te genees.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 47

Kyk Eségiël 47:12 in konteks