Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 47:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAARNA het hy my teruggebring na die ingang van die huis, en kyk, daar het waters uitgestroom onder die drumpel van die huis uit, na die ooste toe; want die voorkant van die huis was na die ooste toe; en die waters het weggevloei onder die regtersymuur van die huis uit, suid van die altaar.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 47

Kyk Eségiël 47:1 in konteks