Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 46:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as die volk van die land voor die aangesig van die Here kom op die feestye, moet hy wat deur die noordpoort ingaan om te aanbid, deur die suidpoort uitgaan; en hy wat deur die suidpoort ingaan, moet deur die noordpoort uitgaan; hy mag nie teruggaan deur die poort waardeur hy ingegaan het nie, maar moet reguit vorentoe uitgaan.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 46

Kyk Eségiël 46:9 in konteks