Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 46:23-24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

23. En daar was ’n ringmuur in hulle rondom, om al vier, en daar is kookplekke gemaak onderaan die ringmure rondom.

24. En hy het vir my gesê: Dit is die kookhuis waar die dienaars van die huis die slagoffer van die volk moet kook.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 46