Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 45:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En vir die vors: aan weerskante van die heilige offergawe en van die stadsbesitting, langs die heilige offergawe en langs die stadsbesitting, aan die westekant na die weste en aan die oostekant na die ooste; en die lengte moet wees ooreenkomstig een van die stamgedeeltes, van die westelike grens na die oostelike grens.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 45

Kyk Eségiël 45:7 in konteks