Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 45:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die vors rus die verpligting van die brandoffers en die spysoffer en die drankoffer op die feeste en op die nuwemane en op die sabbatte, op al die feestye van die huis van Israel; hy moet die sondoffer en die spysoffer en die brandoffer en die dankoffers berei, om versoening te doen vir die huis van Israel.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 45

Kyk Eségiël 45:17 in konteks