Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 44:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het vir my gesê: Mensekind, gee ag daarop en kyk met jou oë en hoor met jou ore alles wat Ek jou sal sê aangaande al die verordeninge van die huis van die Here en al die wette daarvan; en gee ag op die ingang in die huis deur al die uitgange van die heiligdom.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 44

Kyk Eségiël 44:5 in konteks