Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 44:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wat betref die vors, hy moet as vors daarin sit om brood te eet voor die aangesig van die Here; van die voorportaal van die poort af moet hy ingaan en op dieselfde weg daar uitgaan.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 44

Kyk Eségiël 44:3 in konteks