Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 44:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as hulle uitgaan na die buitenste voorhof, na die buitenste voorhof na die volk toe, moet hulle hul klere uittrek waar hulle in gedien het, en dit neersit in die heilige kamers, en hulle moet ander klere aantrek, sodat hulle die volk nie heilig maak met hul klere nie.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 44

Kyk Eségiël 44:19 in konteks