Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 43:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het vir my gesê: Mensekind, dit is die plek van my troon en die plek van my voetsole waar Ek vir ewig sal woon onder die kinders van Israel; en die huis van Israel sal my heilige Naam nie meer verontreinig nie, hulle en hulle konings met hulle hoerery en met die lyke van hulle konings, by hulle dood;

Lees volledige hoofstuk Eségiël 43

Kyk Eségiël 43:7 in konteks