Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 43:26-27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. Sewe dae lank moet hulle vir die altaar versoening bewerk en dit reinig en dit inwy.

27. En hulle moet die dae voleindig; dan moet die priesters op die agtste dag en verder julle brandoffers en julle dankoffers op die altaar berei; en Ek sal ’n behae in julle hê, spreek die Here Here.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 43