Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 42:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het dit aan vier kante gemeet; dit het ’n muur gehad al rondom; die lengte was vyfhonderd en die breedte vyfhonderd, om skeiding te maak tussen wat heilig en onheilig is.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 42

Kyk Eségiël 42:20 in konteks