Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 42:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DAARNA het hy my uitgebring na die buitenste voorhof op die weg na die noorde toe; en hy het my gebring na die kamers wat teenoor die afgeslote ruimte en wat teenoor die bouwerk teen die noorde lê,

2. oor ’n lengte van honderd el, langs die noordelike ingang, en ’n breedte van vyftig el.

3. Teenoor die twintig el wat by die binneste voorhof behoort, en teenoor die plaveisel wat by die buitenste voorhof behoort, was galery teenoor galery in drie verdiepinge.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 42