Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 40:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En buitekant die binneste poort was twee kamers in die binneste voorhof, een aan die symuur van die noordpoort, met die voorkant na die suide toe; een was aan die symuur van die suidpoort, met die voorkant na die noorde toe.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 40

Kyk Eségiël 40:44 in konteks