Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 40:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was vier tafels vir die brandoffer, van gekapte klippe, die lengte anderhalf el, en die breedte anderhalf el, en die hoogte een el — daarop het hulle die gereedskap neergesit waarmee hulle die brandoffer en die slagoffer geslag het.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 40

Kyk Eségiël 40:42 in konteks