Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 40:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar was vensters van latwerk in die sykamers ingebou en in hulle deurposte, na binne toe in die poort al rondom; so ook in die voorportale; ja, vensters was al rondom na binne toe, en op die deurposte was palmbome.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 40

Kyk Eségiël 40:16 in konteks