Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 39:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal my heilige Naam bekend maak onder my volk Israel en sal my heilige Naam nie meer laat ontheilig nie; en die nasies sal weet dat Ek die Here is, die Heilige in Israel.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 39

Kyk Eségiël 39:7 in konteks