Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 39:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy, mensekind, so spreek die Here Here: Sê vir die voëls van allerhande vere en vir al die wilde diere van die veld: Kom bymekaar en kom aan, versamel julle van alle kante by my slagoffer wat Ek vir julle slag, ’n groot slagoffer op die berge van Israel; en eet vlees en drink bloed!

Lees volledige hoofstuk Eségiël 39

Kyk Eségiël 39:17 in konteks